# Die families van drie konstabels van die Vrystaatse polisie, wie se liggame in April in die Hennopsrivier by Pretoria, gevind is, eis antwoorde oor vertragings rondom die vrystelling van ‘n amptelike verslag. Hul noem onverklaarbare agterstande in forensiese en lykskouing-bevindings. Die families sê hulle voel ontmoedig weens die vertragings en dring aan op volle […]
# Bewaringskundiges waarsku oor toenemende konflikte tussen mense en die natuurlewe in Suid-Afrika ná voorvalle met leeus, olifante en hiënas in Limpopo, Mpumalanga en die Wes-Kaap. ‘n Toerisme-raadgewer, Cameron Doyle, sê die verlies aan habitat, landbou-uitbreiding en klimaatsverandering dwing natuurlewe om in nouer kontak met mense te wees, terwyl menslike gedrag die gevare vererger. Afrika […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid sal vandag sy tussentydse verslag rakende die ondersoek oor Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni vrystel. Die hospitaal word geteister deur bewerings van korrupsie en wanadministrasie. Die hoof van die Ondersoekeenheid, Andy Mothibi, sal die sitting lei, vergesel deur die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, en die Gautengse premier Panyaza Lesufi. Die eenheid se […]
# Die Inligtingsreguleerder gaan die week ‘n dialoog oor die Hervorming van die Inligtingswet in Durban, KwaZulu-Natal, aanbied, as deel van herdenkings vir die Internasionale Dag vir Algemene Toegang tot Inligting. Die geleentheid kyk terug na 25 jaar sedert die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, en sal die suksesse en uitdagings beoordeel. […]
# ‘n Handelsvennootskap wat deur uitvoerende hoofde bestuur word, kan Johannesburg as ‘n nuwe fokuspunt in die stad se herstelstrategieë byvoeg. Die uitvoerende hoof van Discovery, Adrian Gore, wat die inisiatief koördineer as Business for South Africa, sê die herstel sluit elektrisiteit, vervoer, misdaad, en jeugwerkloosheid in. Gore sê dit is van kritieke belang vir […]
# AfriForum het die aanval op die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria veroordeel, waar dele van twee Boere-krygerstandbeelde en die veiligheidsheining beskadig is. Die voorval volg ‘n week nadat die EFF die verwydering van Afrikanermonumente in die Parlement versoek het. Ernst van Zyl van AfriForum sê die organisasie sal strenger sekuriteit en herstelwerk eis […]
# Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vier nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig. Dit bring die totale aantal infeksies in die provinsie op 34 te staan, versprei oor ses gebiede. Boere en bedryfsvennote word versoek om alle vermeende gevalle onmiddellik aan te meld. Die departement se woordvoerder, Moliehi Moeng, sê […]
# Rugby: Die afrigter van die Leeus, Ivan van Rooyen, sê hulle openingswedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap vanaand in Wallis is ‘n strawwe toets vir sy span. Hulle spel om 8.45nm teen Cardiff op Cardiff Arms Park. Lubabalo Dobela het die taak om die agterlyn te beheer in die afwesigheid van Chris Smith wat ‘n […]
# The prime minister of Israel, Benjamin Netanyahu told the UN General Assembly yesterday that “every government” should follow Donald Trump’s lead in refusing to recognise a Palestinian state. Dozens of delegates walked out of the hall as Netanyahu started his address of around 40 minutes, instead of the allocated 15. Netanyahu said those recognising […]