# Die polisie in die Wes-Kaap het na verdagtes begin soek nadat vyf mense Donderdagmiddag doodhgeskiet en sewe gewond is in skietvoorvalle wat op verskillende plekke in Mitchells Plain voorgekom het. Die woordvoerder van die polisie, Novela Potelwa, sê hulle is by twee snoepwinkels in Beacon Valley geskiet. Sy sê daar was nog sterftes in […]
# BOSA-leier Mmusi Maimane sê die gewese adjunkpresident David Mabuza was ʼn sentrale figuur op Suid-Afrika se politieke reis. Mabuza was van 2018 tot 2023 Suid-Afrika se adjunkpresident en voor dit byna ʼn dekade lank premier van Mpumalanga. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die party dra in hierdie tyd van rou sy medelye oor […]
# Motorsport: George Russell believes he will remain with Mercedes in 2026, despite Mercedes possibly pursuing Max Verstappen. Russell earlier claimed his own contract negotiations are being held up by Mercedes’ interest in Verstappen, the four-time defending Formula 1 champion for Red Bull. Russell told the English media ahead of the British Grand Prix, the […]
# Die Nasionale Energiereguleerder het Sasol Gas se aansoek om ʼn maksimumgasprys van 1 Julie 2025 tot 30 Junie 2026 vas te stel, goedgekeur. NERSA-woordvoerder Charles Hlebela sê die reguleerder het ʼn maksimum gasprys van 87-rand-04-sent per gigajoule per jaar vir eindverbruikers goedgekeur en 82-rand-62-sent per gigajoule per jaar vir derdeparty-handelaars en herverkopers. Hy sê die reguleerder […]
# Zimbabwe experienced a nationwide power outage on Thursday afternoon after a major system disturbance knocked out power generation at Kariba and Hwange power stations, the country’s main electricity sources. The state-owned power utility ZESA said the blackout also disrupted interconnections with regional power suppliers in South Africa, Zambia, and Mozambique. Zimbabwe’s power grid has […]
# ActionSA se president Herman Mashaba het sy medelye uitgespreek met die familie, vriende en geliefdes van voormalige adjunkpresident, David Mabuza, wat gister oorlede is. Hy sê Mabuza was ʼn belangrike figuur in Suid-Afrikaanse politiek en het die land in verskeie senior posisies gedien. Dit sluit in premier van Mpumalanga en adjunkpresident van die land. […]
# US immigration agents have arrested the famed Mexican boxer Julio Cesar Chavez Junior and plan to deport him to Mexico. US officials say the 39-year-old has an active arrest warrant in Mexico for his involvement with the notorious Sinaloa drug cartel. The former middleweight world champion was defeated by influencer-turned-boxer Jake Paul at a […]
# Die Parlement het die gewese adjunkpresident David Mabuza se erflating van nederigheid, diens en toewyding aan die ideale van Suid-Afrika se konstitusionele demokrasie geëer. Die 64-jarige Mabuza is gister na ‘n kort siekbed in ‘n hospitaal in Mpumalanga oorlede. Die woordvoerder van die Parlement, Moloto Mothapo, sê as adjunkpresident het Mabuza ‘n sleutelrol gespeel […]
# More than 230 firefighters, along with 46 vehicles and 10 helicopters, are struggling to tackle an out-of-control wildfire on Greece’s largest island, Crete, while authorities have ordered mass evacuations. The fire broke out near Ierapetra, a town on the island’s southeast coast, amid temperatures 3 to 5 degrees Celsius above average, and gale-force winds […]