# Die Forum for South Africa sê werkloosheid is ‘n maatskaplike krisis wat bydra tot armoede, misdaad, ongelykheid, dwelmmisbruik en wanhoop onder miljoene Suid-Afrikaners. Statistiek Suid-Afrika sê die amptelike werkloosheidsyfer het gestyg van 32,7-persent in die eerste kwartaal hierdie jaar tot 33,6-persent in die tweede kwartaal. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, vra al drie […]
# A powerful magnitude-7.7 earthquake has struck eastern Indonesia, killing at least 20 people and injuring several others. The quake triggered dozens of aftershocks and small tsunami waves, with a temporary tsunami warning later lifted. Rescuers in Maumere on Flores Island found 20 bodies, while two people remained trapped under rubble. Around two-thousand residents were […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê Suid-Afrika se strewe na volhoubare, inklusiewe en veerkragtige menslike nedersettings het ‘n reusehupstoot gekry met die bekendstelling van ‘n toegewyde UN-Habitat Suid-Afrika-landkantoor. Simelane en UN-Habitat se direkteur, Anacláudia Rossbach, het die kantoor amptelik in Pretoria geopen, wat ‘n nuwe hoofstuk inlui in die langdurige vennootskap tussen […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, oorweeg die uitspraak van die Pretoriase Hooggeregshof dringend en het regsadvies ingewin oor die uitwerking daarvan, die beskikbare regsmiddels en die toepaslike stappe wat gedoen moet word. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê dit volg nadat die Hooggeregshof gelas het die administrateur van die […]
# Japan’s Defence minister Shinjiro Koizumi has visited the controversial Yasukuni Shrine as the country marked the 81st anniversary of its surrender in World War Two. The shrine honours about 2.5-million Japanese war casualties, including 14 wartime leaders convicted of serious war crimes. China and South Korea both said such visits whitewash Japan’s wartime aggression […]
# Die Suid-Koreaanse president, Lee Jae Myung, sê gesprekke moet gevoer word met Noord-Korea om die Koreaanse Oorlog amptelik te beëindig en maniere te bespreek om die Noorde se kernprogram te stop. Lee het ter viering van die 81ste Bevrydingsdag gevra vir ‘n einde aan die vyandigheid en ‘n permanente vredesregime. Die twee Koreas is […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Openbare Infrastruktuur sê die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, se besluit om werwing vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram na die SA Youth Mobi-platform te verskuif, verteenwoordig ‘n belangrike verandering in die manier hoe die regering geleenthede vir werklose Suid-Afrikaners moet skep. Die komitee se voorsitter, Rikus Badenhorst, […]
# Rugby: Die All Blacks-vleuel Caleb Clarke is weens ‘n skouerbesering nie beskikbaar vir Nieu-Seeland se Rugby’s Greatest Rivalry-reeks teen die Springbokke nie. Clarke is beseer tydens Nieu-Seeland se 54-0 oorwinning oor die Haaie in Durban en gaan huis toe vir ‘n operasie. Afrigter Dave Rennie sê geen plaasvervanger sal opgeroep word nie, tensy daar […]
# Rugby: Die veteraan All Black-senter Anton Lienert-Brown sien uit na die taktiese uitdaging deur die Bulle se heelagter Willie le Roux en losskakel Curwin Bosch in vanaand se kragmeting op Loftus Versfeld in Pretoria. Hy verwag ‘n wedstryd met baie skoppe wat dinge vir die besoekers moeilik sal maak. Lienert-Brown beskryf Le Roux, ‘n […]