# Die hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het met onmiddellike ingang bedank te midde van voortdurende ondersoeke wat verband hou met getuienis voor die Madlanga-kommissie van ondersoek na beweerde korrupsie en inmenging binne die strafregstelsel. Senona het tydens die kommissie vrae gekry oor sy beweerde bande met die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” […]
# Die MK Party-parlementslid, Vusi Shongwe het aan die Madlanga-kommissie gesê die EFF-leier Julius Malema het pogings teengestaan om generaal-majoor Feroz Khan voor die parlement se ad hoc-komitee te laat verskyn. Shongwe beweer sommige komiteelede het die dagvaarding van Khan ondersteun, maar ander partye het die EFF se standpunt gesteun. Hy het gesê die meningsverskil […]
# Relatives are desperately searching for loved ones after a hotel holding more than 100 Venezuelans deported by the US on Wednesday, collapsed during deadly earthquakes that same evening. They were taken to the hotel in a coastal city north of the capital of Caracas, La Guaira. Some of the deportees survived the collapse, but […]
Die United Democratic Movement sê hy sal nou fokus op veldtogte voor die plaaslike regeringsverkiesing, die herbou van hul plaaslike strukture en die bevordering van skoon regering en verbeterde dienslewering in munisipaliteite. Dit volg na die afsluiting van sy sesde nasionale kongres in KuGompo-stad, in die Oos-Kaap, waar die party ook sy nuwe leierskap verkies […]
# CrisisOnCall doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om eerder voor te berei as om paniekerig te raak oor vandag se beplande betogings. Mense wat vir werk of gedurende die skoolvakansie reis, word versoek om hul roetes noukeurig te beplan, bekende protesareas indien moontlik te vermy en ingelig te bly met geloofwaardige nuus en verkeersopdaterings. Ruan […]
# Die ANC het begin met onderhoude van kandidate as deel van sy burgemeesterskeuringsproses voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Meer as 500 benoemings is ontvang, met net meer as 200 kandidate wat op die kortlys vir onderhoude in metropolitaanse en sleutelmunisipaliteite geplaas is. Die proses het in eThekwini begin en sal in ander […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê Transnet se belegging van 96-miljoen-rand in vier nuwe hibriede stapelkrane by die Kaapstadse houerterminaal is te min en te laat om die hawe se voortgesette uitdagings aan te spreek. Noko Masipa van die party sê ernstige opeenhopings veroorsaak dat duisende tonne van die provinsie se vrugte-uitvoere na hawens […]
# ‘n Koalisie van mediavryheidsorganisasies het aanvalle op buitelandse burgers en dreigemente teen joernaliste veroordeel voor vandag se beplande optrede teen migrante. Die koalisie sê daar was berigte van geweld, intimidasie en dwarsboming van joernaliste, insluitend pogings om hulle te dwing om beeldmateriaal en dreigemente te verwyder terwyl hulle voorvalle met migrante dokumenteer het. Shenilla […]
# Die Hooggeregshof het Maandag geweier om ‘n appèl van president Donald Trump te aanvaar oor ‘n uitspraak van 80-miljoen-rand dat hy E. Jean Carroll misbruik en belaster het. Dit beteken die president moet die tydskrifrubriekskrywer nou betaal. Carroll se prokureur, Roberta Kaplan, sê die Hooggeregshofbeslissing bevestig eens en vir altyd die jurie se eenparige […]