# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, sê die IKT-beleidseminaar is daarop gemik om die sektor te hervorm en groei in Suid-Afrika se digitale ekonomie te ontsluit. Malatsi sê die inisiatief dui op ‘n vars, inklusiewe benadering tot beleidskepping, wat saam met bedryfskundiges beplan word. Malatsi het beklemtoon die modernisering van verouderde […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die behoefte beklemtoon om handels- en beleggingsbande tussen Suid-Afrika en Turkye te verdiep, met die doel om bilaterale handel van 695-miljard-rand te bewerkstellig. Mashatile het by die Suid-Afrika-Turkye Sakeraad gepraat en die diversifisering van handel, die verhoging van uitvoere van vervaardigde en verwerkte goedere, en die balansering van die ekonomiese […]
# President Cyril Ramaphosa het Israel veroordeel vir sy vermeende bewapening van voedsel in Gaza. Ramaphosa het tydens die 7de Maatskaplike Geregtigheidsberaad in Kaapstad beklemtoon dat voedsel nooit as ‘n wapen gebruik mag word nie en beklemtoon dit mag nooit weer aangewend word as ‘n wapen teen mense van wie ons nie hou nie. Die […]
# President Cyril Ramaphosa het die Nasionale Skoolvoedingsprogram, wat daagliks meer as 9,7-miljoen leerders voed, geprys as een van Suid-Afrika se mees transformerende inisiatiewe. Ramaphosa het tydens die Maatskaplik-geregtigheidsberaad in Stellenbosch afgevaardigdes aangespoor om maniere te vind om leerders te ondersteun wat na skool en oor naweke honger ly. Hy het ook die program se […]
# Die polisie in die Wes-Kaap het ‘n reuse-klopjag van stapel gestuur nadat sewe mans, tussen 20 en 30 jaar oud, gisteraand op Road 53, Better Life, in Philippi-Oos doodgeskiet is. Speurders van die Provinsiale Eenheid vir Ernstige en Geweldsmisdade ondersoek die aanval. Die motief is nog onduidelik. Provinsiale Kommissaris Thembisile Patekile het die moorde […]
# Die politieke ontleder Ongama Mtimka sê geskorste polisieminister Senzo Mchunu het versuim om geldige administratiewe redes te verskaf vir die dringende ontbinding van die Politieke Moordtaakspan. In ‘n onderhoud met SABC News sê Mtimka Mchunu se verduideliking regverdig nie die haas waarmee hy opgetree het nie en weerspreek sy ander stellings. Hy sê sulke […]
# Die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, het herhaal dat hy nie in die polisie se operasionele sake ingemeng het nie en daarop aangedring dat hy streng binne die Grondwet en wetlike raamwerk opgetree het. Mchunu het aan die ad hoc-komitee gesê sy besoeke aan polisiestasies was nie politieke inmenging nie. Hy sê hy verwelkom die […]
Motorsport: Red Bull’s Max Verstappen beat McLaren’s title contenders Lando Norris and Oscar Piastri with a final flying lap to take pole position for the US Grand Prix sprint race later today. The Dutchman has beaten both McLaren drivers in the last three regular grands prix but remains 63 points behind championship leader Piastri. With […]
# Golf: Daniel van Tonder overcame a bee sting on the first tee to claim a share of the lead going into the weekend of the Sunshine Tour’s Fortress Invitational at Glendower Golf Club. Van Tonder signed for a second round of 69 on Friday to share a one-stroke lead with Christiaan Burke on nine […]