Tennis: A flawless Jannik Sinner defeated Carlos Alcaraz to win the Six Kings Slam exhibition in Saudi Arabia. The Six Kings Slam is an exhibition and won’t count towards rankings or head-to-head records, Sinner was out for revenge after his heavy defeat in the US Open final last month. Sinner’s improved serve sent a serious […]
# Padwedlope: Die Kaapstad-marathon is net ure voor die aanvang gekanselleer weens veiligheidskwessies wat verband hou met sterk wind. Meer as 24-duisend deelnemers van regoor die wêreld sou die 42,2-kilometer lange wedloop aanpak. Verslae dui op skade aan die wegspringplek en ontwrigte waterstasies. Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê hy is namens die atlete […]
# Rugby: Another powerful performance from the forwards and the brilliance of Sacha Feinberg-Mngomezulu at the back made it four out of four wins for the Stormers in their United Rugby Championship campaign when they beat Zebre 31-13 in Parma on Saturday night. It was the third time in four games that the Stormers managed […]
# Die voormalige misdaadintelligensiehoof Richard Mdluli wil ‘n kans kry om sy naam skoon te maak na nuwe bewerings van politieke inmenging. Mdluli het ‘n brief gestuur aan die Parlement se ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek, met die versoek om te reageer op bewerings teen hom. Dit volg nadat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, aan […]
# Die Activists and Citizens Forum het ‘n ondersoek versoek na bewerings dat president Cyril Ramaphosa die ontbinding van die Politieke Moordtaakspan goedgekeur het. Dit volg na die geskorste polisieminister Senzo Mchunu se getuienis voor die Parlement se ad hoc-komitee, waarin hy verklaar het dat die president met sy besluit saamstem. Die forum se woordvoerder […]
# Die Activists and Citizens Forum sê die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, se getuienis voor die parlementêre ad hoc-komitee is ‘n mors van tyd. Woordvoerder Dennis Bloem sê Mchunu het slegs probeer om sy ongrondwetlike besluit om die Politieke Moordtaakspan te ontbind, te regverdig. Hy sê Mchunu se interpretasie van die Grondwet is verkeerd en […]
# Eskom is as die swakste presterende groot Suid-Afrikaanse maatskappy in aanlyn mediasentiment aangewys. Volgens Press Pulse se jongste verslag toon die kunsmatige intelligensie-gedrewe analise oorweldigend negatiewe dekking, wat ander staatsondernemings, insluitend Transnet, die Suid-Afrikaanse Poskantoor en die SABC, oortref. Press Pulse gebruik natuurlike taalverwerking om positiewe, neutrale en negatiewe beriggewing te meet. Dit beklemtoon […]
# Eskom lewer steeds betroubare krag aan Suid-Afrika met 154 opeenvolgende dae sonder beurtkrag terwyl slegs 26 uur tussen 1 April en 16 Oktober 2025 verlore gegaan het. September se Energiebeskikbaarheidsfaktor het 70,27-persent bereik, wat minder onbeplande verliese en beter operasionele dissipline weerspieël. Gedurende die tydperk was die Energiebeskikbaarheidsfaktor 62,76-persent, met onbeplande onderbrekings wat met […]
# Huge crowds were marching in major American cities on Saturday, while smaller gatherings sprang up across the country for “No Kings” protests against President Donald Trump’s administration. CNN said the more than 2,500 events drew millions of attendees. Organisers say Trump is leading an increasingly militarised and authoritarian regime. Sweeping ICE raids and troop […]