# US chess grandmaster and online commentator Daniel Naroditsky has died aged 29. The popular chess player’s family announced his “unexpected” death in a statement released by his club. Naroditsky gained international attention in 2007 when he won the under-12 boys world youth championship in Antalya, Turkey. In 2010, at the age of 14, he […]
# ActionSA begin vandag met die ‘Mashaba Erfenistoer’ om diensleweringsuksesse tydens Herman Mashaba se ampstermyn as burgemeester van Johannesburg ten toon stel. Die toer sal fokus op die middestad-vernuwingsprojek, met die klem op doeltreffende en etiese leierskap. ActionSA wil inwoners daaraan herinner dat Johannesburg ‘n geskiedenis van vooruitgang onder bewese leierskap het, en beklemtoon dat […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy ken die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi sedert 2017, maar ontken dat hul ‘n noue verhouding het. Mchunu sê hulle het nog nooit alleen ontmoet nie en hy het nooit oor Mogotsi se persoonlike lewe navraag gedoen nie. Hy het […]
# Getuie A het die Madlanga-kommissie meegedeel dat die adjunk-nasionale kommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, ongelukkig was dat die sakeman Katiso “KT” Molefe in die Pretoria Sentraal-polisiestasie aangehou is in plaas van in ‘n plaaslike stasie in Sandhurst, Johannesburg. Hy het getuig Molefe is in Desember verlede jaar om veiligheidsredes na Pretoria-Sentraal geneem, aangesien sy […]
# Rugby: Die kaptein van Edinburgh, Magnus Bradbury, is teruggeroep vir Skotland se November-toetse, drie jaar nadat hy sy laaste toets gespeel het. Die 30-jarige losvoorspeler het die laaste van sy 19 toetse in 2022 gespeel. Hy is ingesluit in afrigter Gregor Townsend se groep van 45 vir die toetse op Murrayfield teen Amerika, Nieu-Seeland, […]
# Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, is in Israel om die brose wapenstilstandooreenkoms in Gaza te versterk nadat president Donald Trump Hamas gewaarsku het hulle sal uitgewis word as hulle die wapenstilstand verbreek. Trump se spesiale gesant, Steve Witkoff, en skoonseun Jared Kushner is reeds in Tel Aviv, waar hulle gyselaars ontmoet het wat Hamas […]
# Sokker: Vincent Kompany het sy kontrak as afrigter van Bayern München met twee jaar tot 2029 verleng. Kompany was nie Bayern se eerste keuse toe hy in die somer van 2024 aangestel is nie, maar die Belg het in sy debuutseisoen by die klub die Duitse titel teruggebring. Die 39-jarige vaar uitstekend onder die […]
# Die DA in Tshwane veroordeel die voortgesette dubbele fakturering van die stadsreinigingsheffing. Die party se woordvoerder oor Finansies, Jacqui Uys, sê ten spyte van beloftes om onwettige afvalheffings te stop, het die Tshwane Metro en die burgemeester, Nasiphi Moya, versuim om op te tree. Uys sê baie inwoners het die koste betaal met die […]
# Die Konstitusionele Hof het beslis dat die Munisipale Werknemerspensioenfonds die nodige regsbevoegdheid gehad het om die Stad Johannesburg se goedkeuring van ‘n hersoneringsaansoek deur Nordic Light Properties te betwis. Die hof het bevind dat die fonds regstreeks geraak is nadat hulle eienaarskap van die Nicolway Bryanston-winkelsentrum, ook bekend as die Winifred Mandela-sentrum, verkry het. […]