# Die Landdroshof in Jagersfontein sal op 14 Januarie 2026 die datum bepaal vir die Hooggeregshofverhoor rakende die 2022 Jagersfontein- myn se slikdam-ramp by die uitskotbergingsaanleg in die Vrystaat. Die siviele regsgeding is aanhangig gemaak deur 26 slagoffers en die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit. Vyf beskuldigdes staan tereg op aanklagte van moord, skade aan eiendom en […]
# Boks: Suid-Afrika se Silwer Mini-strooigewigkampioen van die WBC, Siyakholwa Kuse, sal geskiedenis maak tydens die 50ste herdenkingstoernooi van die “Thriller in Manila” in die Filippyne. Die 26-jarige, die eerste Oos-Kaapse bokser wat ‘n WBC-titel hou, sal Melvin Jerusalem op 29 Oktober om die WBC-strooigewig-wêreldtitel uitdaag in ‘n toernooi wat deur die plaaslike legende, Manny […]
# Former French President Nicolas Sarkozy will have two police officers stationed in nearby cells while he is in prison to ensure he comes to no harm. Sarkozy on Tuesday began a five-year sentence after being convicted of conspiring to raise campaign funds from Libya. Interior Minister Laurent Nunez told Europe 1 radio the former […]
# Die president van Oekraïene, Volodymyr Zelensky steun die Amerikaanse president Donald Trump se voorstel om die huidige gevegsfront as vertrekpunt te gebruik vir onderhandelinge met Rusland, maar twyfel of die Russiese president, Vladimir Putin, dit sal aanvaar. Pogings om ‘n einde te bring aan Rusland se inval in Oekraïne, wat in 2022 begin het, […]
# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het inwoners gevra om brandveiligheidsriglyne te volg, aangesien strukturele brande steeds ‘n groot gevaar is. Dit volg nadat ‘n tragiese huisbrand in Ladysmith gister die lewens van twee sibbe geëis het. Senzelwe Mzila van die departement sê die Provinsiale Rampbestuursentrum is ontplooi om […]
# Die Suid-Afrikaanse publiek het 30 dae tyd om kommentaar te lewer oor die DA se voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Openbare Verkryging, wat daarop gemik is om die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging te herroep. Die DA probeer om rasvereistes te vervang met ‘n uitkomsgefokusde benadering om doeltreffendheid en breër ekonomiese insluiting te bevorder. DA-beamptes […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê die registrasie van groot geboue vir ‘n energieprestasiesertifikaat bied beide finansiële en omgewingsvoordele. Eienaars van groot openbare en kommersiële geboue word aangemoedig om vinnig op te tree, met die 7 Desember-sperdatum wat vinnig nader kom. Volgens Graham-Maré help energieprestasiesertifikate geboueienaars om energieverbruik dop te hou, […]
# Skokkende bewerings het na vore gekom oor ‘n Transnet-tenderskandaal, met die SK-groep wat beskuldig word van opgeblaasde pryse op kontrakte en bande met die sakeman Katiso “KT” Molefe se familie. Getuie B, wat voor die Madlanga-kommissie getuig sê die onderneming het onreëlmatig ‘n tender gewen, aangesien ander bieërs onaktief was en Q Tech se […]
# ‘n Lid van die parlementêre ad hoc-komitee, Ashley Sauls, het die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, versoek om te hou by die moed van sy oortuiging in sy getuienis oor die noodsaaklikheid om sekere polisie-eenhede te ontbind. Sauls sê bewyse toon die minimale waarde van die eenhede ondanks hoë begrotings wat aan nie-ondersoek-items […]