# Rugby: Die eerste Senatla Sewes-toernooi vir jong spelers begin Woensdag in Kaapstad. Die geleentheid is ‘n vennootskap tussen die voormalige Blitsbok-ster Seabelo Senatla en die Connect-akademie in Parow. Onder-11, onder-13 en onder-15 seunspanne, asook onder-18-meisiespanne van die streek sal oor twee dae meeding. Senatla sê sy herstel van ‘n ernstige motorongeluk twee jaar gelede, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Polish MiG-29 fighter aircraft intercepted a Russian reconnaissance plane over the Baltic Sea on Thursday in the second such incident this week. The aircraft was flying in international airspace without a flight plan and with its transponder turned off, before it was intercepted, identified, and escorted out of the area. Countries on NATO’s eastern […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die sewende Parlement het die gereedskap en openbare steun om vertroue in demokratiese instellings te herbou, maar toesig is dikwels sonder enige uitwerking. Volgens OUTA se sewende jaarlikse parlementêre toesigverslag is komitees se bevindings oor korrupsie en wanbestuur dikwels sonder enige tasbare optrede. Rachel Fischer van OUTA beveel ses […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rusland probeer om die toenemende kernspanning met die Verenigde State te temper, nadat twee toetse met nuwe Russiese kernwapenstelsels die Amerikaanse president Donald Trump sy eie kerntoetse laat aankondig het. Die Kremlin sê dat die toetsing van die kernaangedrewe kernwapens, die Burevestnik Kruisermissiel en die Poseidon Onderwater-hommeltuig, was nie direkte atoomwapentoetse nie. Albei lande […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Nederlandse verkiesing is ‘n naelbytstryd met slegs ‘n paar duisend stemme tussen die verregse party van die vuurvreter Geert Wilders en ‘n pro-Europese sentristiese party. Met 99,7-persent van die stemme getel, is Wilders se anti-Islamitiese Vryheidsparty net effens voor die D66, onder leiding van die 38-jarige Rob Jetten. Al die groot partye het […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ‘n Nuwe navorsingsverslag, geskryf deur die Openbare Beleggingskorporasie en Oxford University, voer aan institusionele beleggers kan sterk, risiko-aangepaste opbrengste behaal terwyl dit nywerheid in Suid-Afrika sal aandryf. Die studie, getiteld Re-industrialising South Africa, sê die verdubbeling van nywerheidsbelegging oor vyf jaar kan 100-miljard-rand byvoeg tot vervaardiging en 250-duisend werksgeleenthede skep. Die verslag beklemtoon geleenthede […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê vordering is gemaak met die uitlewering van diegene wat daarvan beskuldig word dat hulle die musikant, AKA en Tebello “Tibz” Motsoane vermoor het. Siyabonga Gezani Ndimande en Malusi Dave Ndimande het hul appèl teen uitlewering van Eswatini teruggetrek, wat hul terugkeer na Suid-Afrika sal […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# American President Donald Trump ordered the US military to immediately resume testing nuclear weapons after a gap of 33 years, minutes before beginning a meeting with Chinese President Xi Jinping. He said he instructed the Pentagon to test the US nuclear arsenal on an “equal basis” with other nuclear powers. A senior Russian lawmaker […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala het die geskorste adjunk-nasionale kommissaris van Polisie vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, deur die oorlede Pretoriase taxibaas Jothan “Mswazi” Msibi ontmoet het. Msibi was deel van ‘n beweerde misdaadnetwerk bekend as die “Groot Vyf”-kartel. Volgens die getuie het Matlala glo gesê die groep […]