# Krieket: Danksy ’n bestendige 74 lopies deur Matt Short en ’n eerste 50-tal deur Cooper Connolly het Australië Indië met twee paaltjies in die tweede eendagwedstryd geklop. Die Australiërs het daarmee die eendagreeks van drie wedstryde beklink met nog een wedstryd oor. Indië het 264 vir 9 op ‘n volgepakte Adelaide Oval aangeteken met […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, ontken dat hy ooit die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde tydens sy ampstermyn gemagtig het. Cele het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die span was steeds aktief voor verlede jaar se verkiesing en dat geen besluit om dit te ontbind, geneem is nie. Hy […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Build One South Africa sê ses-miljard-rand in munisipale water- en sanitasiefondse is oor die afgelope vyf jaar nie bestee nie, wat veroorsaak dat miljoene Suid-Afrikaners sonder betroubare toegang tot skoon water is. Die party waarsku regeringswanbestuur vererger die waterkrisis, veral in die Oos-Kaap, Limpopo en Gauteng. BOSA se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, het in die […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Charles het vandag die eerste hoof van die Anglikaanse Kerk geword om in die openbaar saam met ‘n pous te bid. Die diens is in die Sistynse Kapel in die Vatikaan gehou, gelei deur pous Leo en uitgesaai deur die Vatikaan se amptelike nuusdiens. Dit het plaasgevind tydens die 76-jarige Charles en koningin Camilla […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die DA gaan ‘n mosie van wantroue teen die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, indien oor sy mislukte misdaadvoorkomingsprogram vir bewaarders, bekend as Amapanyaza. Dit volg na die Openbare Beskermer se verslag wat die program se onreëlmatigheid bevestig het. Die party voer aan die inisiatief is swak beplan, duur en onwettig, met sommige bewaarders […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rugby: Australië het 13 veranderinge aangebring en Nick Champion de Crespigny as kaptein aangewys vir Saterdag se toets teen Eddie Jones se Japanse span in Tokio, waarmee hulle toer van vyf toetse afskop. Afrigter Joe Schmidt se manne reis daarna na Europa vir toetse teen Engeland, Italië, Ierland en Frankryk. Champion de Crespigny is […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Padongelukkefonds sê hy is nie outomaties aanspreeklik vir vergoeding na die busongeluk in Limpopo verlede week nie. Die ongeluk het die lewens van 43 mense geëis.  Die fonds beklemtoon elke eis moet afsonderlik ingedien en beoordeel word kragtens die Wet op die Padongelukkefonds, en aanspreeklikheid is net moontlik indien die ongeluk onregmatig veroorsaak […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die vakverbond Cosatu in Gauteng het die Departement van Gemeenskapsveiligheid versoek om onmiddelik die herbenutting van misdaadvoorkomingsbewaarders in te stel. Dit volg ná die Openbare Beskermer se bevindings dat die bewaarders se vorige rol in wetstoepassing onregmatig was. Amos Monyela van Cosatu prys premier Panyaza Lesufi se plan om die bewaarders by die Gautengse […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# WhatsApp-gesprekke wat as bewysstukke by die Madlanga-kommissie ingedien is, dui op voortdurende oorbetalings tussen Richard Shibiri van die polisie-eenheid vir georganiseerde misdaad en die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, wat van poging tot moord aangekla word. Getuie B het aan die kommissie gesê ondersoekbeamptes was glo geskok om die noue verbintenis tussen die twee te […]