# Een van Suid-Afrika se grootste suikerprodusente en landbou-ondernemings, Tongaat Hulett, gaan op 3 November van die Johannesburgse Aandelebeurs gedenoteer word. Die JSE het aangekondig hy gaan na 74 jaar die maatskappy se gewone aandele van sy hoofraad verwyder. Die maatskappy het gesukkel om talle van sy verpligtinge as genoteerde maatskappy na te kom sedert […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid vra dringende verbeterings in bestuur, finansiële bestuur, dienslewering en aanspreeklikheid in die Nasionale Gesondheidsdepartement. Volgens die Ouditeur-generaal se jaarverslag is 187-miljoen-rand se onregmatige besteding onopgelos, en 179-miljoen-rand word tans ondersoek. Boonop is ʼn afsonderlike aansluitingskontrak van 106-miljoen-rand na die Nasionale Tesourie en die Valke verwys. Die komitee se voorsitter, […]
# City Power in Johannesburg het onwettige elektrisiteitsaansluitings in die informele nedersetting Kanana en in Klipfontein, Midrand, ontkoppel. Die operasie het gevolg op herhaaldelike kragonderbrekings wat verbruikers in Rabie-rif-uitbreidings 1, 2, 3 en 5 geraak het. Spanne het in Kanana ‘n transformator binne-in ‘n informele woning gevind wat aan ‘n netwerk onwettige kabels gekoppel was. […]
# An American horticulture teacher is hoping to reclaim the world record for growing the heaviest pumpkin after winning his fifth giant-pumpkin competition. Travis Gienger travelled from Minnesota to California with his vegetable which weighed one-thousand-and-83 kilograms, and won the annual contest in Half Moon Bay. The world record was broken in England last week, […]
# Soccer: Cristiano Ronaldo scored as Saudi Arabian club Al-Nassr beat Uzbekistan’s Neftchi Fergana three-one in the Asian Champions League after a security alert delayed kick-off by an hour. Authorities issued the warning shortly before the match in Riyadh following reports of explosions. The Saudi-led military coalition earlier intercepted and destroyed ballistic missiles launched towards […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, het die Matriekklas van 2026 voorspoed toegewens met hul Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen wat vandag begin. Die eerste vraestel is Rekenaartoepassingstegnologie-prakties. Altesaam 71-duisend-302 voltydse kandidate en 13-duisend-834 deeltydse kandidate in die provinsie sal na verwagting die eksamen aflê. Londt sê die 2025-matrieks het ʼn slaagsyfer van 88,2-persent gehad […]
# Die Stad Tshwane sê verskeie dele in Pretoria se middestad, Sunnyside en omliggende gebiede ervaar wateronderbrekings nadat ʼn pyp agter die Gautrein-stasie gebars het. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dis nie bekend wanneer dit herstel sal wees nie. Mashigo sê watertenkwaens sal inwoners bystaan wat deur die onderbreking geraak word. Hy sê […]
# Soccer: Coventry City have climbed out of the Premier League relegation zone after beating Newcastle United four-one at home yesterday. Jack Rudoni opened the scoring from the penalty spot before Guinean striker Sidiki Cherif doubled the lead shortly after half-time. Newcastle defender Sven Botman pulled one back, but late goals from substitutes Ellis Simms […]
# Ethiopia has opened its first gold refinery, in a 800-million-rand joint venture aimed at boosting exports and keeping more of the value from its gold at home. The facility, in the capital Addis Ababa, is a partnership between state-owned Ethiopian Investment Holdings and international company Sam Precious Metals. Prime Minister Abiy Ahmed says the […]