# Orkaan Melissa het versterk tot ‘n topvlak kategorie 5-storm terwyl dit in die rigting van Jamaika en ander dele van die Karibiese Eilande beweeg. Die Amerikaanse Nasionale Orkaansentrum sê Melissa bereik tans windsterktes van byna 260 kilometer per uur. Reënval van tot ‘n meter word voorspel, met oorstromings wat na verwagting kitsvloede en grondstortings […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het in Japan aangekom as deel van sy toer in Asië. Die toer kan lei tot die beëindiging van die vernietende handelsoorlog tussen hom en sy Chinese ampsgenoot, Xi Jinping. Trump het aan boord Air Force One gesê hy is hoopvol dat hy ‘n ooreenkoms met Xi kan bereik […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Krieket: Die Indiese kolwer Shreyas Iyer is in die hospitaal nadat hy verlede week sy milt geskeur het tydens ‘n vangskoot in Sydney teen Australië. Hy het ‘n besering aan sy linker-ribbekas opgedoen terwyl hy agteruit gehardloop het om Alex Carey uit te vang. Dit was een van die belangrike oomblikke in die derde […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ActionSA het die Wysigingswetsontwerp op Kieswette ingedien om die Wet op die Verkiesingskommissie te wysig. Lerato Ngobeni van die party sê die wetsontwerp is daarop gemik om die Kantoor van die Verkiesingsombud te vestig deur ‘n nuwe toesighoudende liggaam binne die verkiesingskommissie te skep, om politieke meningspeilings en uitgangspeilings te reguleer. Sy sê die […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Afgevaardigdes van G20-lidlande het by Skukuza in die Krugerwildtuin byeengekom om te vergader oor die G20-anti-korrupsie-werkgroep. Die besprekings sal fokus op die versterking van deursigtigheid, die beskerming van fluitjieblasers en die bevordering van etiese bestuur. Die waarnemende direkteur-generaal van die Staatsdiens, Willie Vukela, sê tydens die vergadering sal planne bespreek word oor aanspreeklikheid in […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Krieket: Suid-Afrika se toetskaptein, Temba Bavuma, keer terug vir volgende maand se reeks van twee wedstryde teen Indië. Hy het die onlangse gelykop-reeks teen Pakistan misgeloop weens ‘n linkerkuitbesering. Prenelan Subreyan en David Bedingham, wat teen Pakistan gespeel het, is weggelaat. Die draaiboulers Simon Harmer, Keshav Maharaj en Senuran Muthusamy is ingesluit. Die eerste […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die politieke aktivis en voormalige Parlementslid, Mbuyiseni Ndlozi, sê die Thabo Mbeki-stigting se nuwe aanlyn uitsending oor die Afrika Renaissance is ‘n intellektuele en kulturele siening, nie ‘n politieke herlewing nie. Die weeklikse program word vandag bekendgestel en sal kyk na sterk idees vir die hernuwing van politiek, ekonomie en geskiedenis in Afrika. Uitsendings […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Stad Tshwane se EFF-burgemeesterskomiteelid vir Gesondheidsdienste, Tshegofatso Mashabela, het sy meegevoel betuig en praktiese ondersteuning beloof aan die families van die twee vroue wat oor die naweek in Mamelodi dood aangetref is nadat hulle in die kop geskiet is. Mashabela sal persoonlik toesig hou oor mediese, beradings- en maatskaplike ingrypings. Hy het belowe […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The reality TV star Kim Kardashian has revealed that she has been diagnosed with a brain aneurysm. Brain aneurysms are relatively common, with data suggesting they affect about one in every 50 people. In many cases, patients may be unaware that they have one, as they tend to cause few symptoms when unruptured. Should […]