# Die Ford motorvervaardiger in  Suider-Afrika het meer as vyf-duisend Ford Ranger-voertuie oor remprobleme herroep. Die 2025 en 2026 modelle kan ‘n verlies van pedaaldruk ondervind as gevolg van ‘n fout in die remversterkersagteware, wat die moontlikheid van botsings verhoog. Die herroeping raak ook voertuie in Botswana, Namibië en Eswatini. Die maatskappy moedig kliënte aan […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rusland sê daar is ‘n ‘stilstand’ in vredesgesprekke met Oekraïne nadat die Amerikaanse president Donald Trump weer gewaarsku het sy geduld met sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, raak vinnig op. Trump se pogings om die drie-en-‘n-half jaar lange konflik tot ‘n einde te bring, het die afgelope weke gewankel, met Rusland wat aanhou met […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# COSATU het die besluit van die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging verwelkom om die konsepregulasies vir die Nasionale Kredietwet te onttrek. COSATU sê die regulasies het die risiko geloop om studenteskuld op ’n swartlys te plaas, wat gegradueerdes se werkvooruitsigte sou bedreig. Die vakverbond het Tau se vinnige reaksie en politieke volwassenheid geprys […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, moedig die party se jeugliga aan om militant en polities bewus te wees en verbind te bly om Suid-Afrika se toekoms te vorm. Hy het by die liga se tweede nasionale algemene raad in Kimberley, Noord-Kaap gewaarsku teen faksies en onproduktiewe geskille. Mbalula het die jeugliga aangemoedig […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rugby: Die Cheetahs se afrigter, Frans Steyn, het een verandering aan sy opdrafspan aangebring vir vandag se Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas in Kimberley. Clayton Blommetjies skuif van heelagter na losskakel nadat Franco Smith beseer is. Michael Annies dra die nommer 15-trui en Ali Mgijima sit op die bank. Steyn sê hy’s trots op sy manne […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Prince Harry, the Duke of Sussex, has made a surprise visit to the Ukrainian capital Kyiv. The trip comes after Harry made a solo journey to Britain earlier in the week during which he reunited with his father, King Charles, for their first face-to-face meeting in 19 months. The prince arrived in Kyiv with […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# AfriForum sê die privatisering van munisipale skuldinvordering is noodsaaklik om watersekerheid en dienslewering te verseker. Lambert de Klerk van AfriForum sê munisipale skuld aan waterrade oorskry nasionaal 25,1-miljard-rand, met Vrystaatse skuld wat 36,5-miljard-rand bereik het. De Klerk waarsku voortgesette swak finansiële bestuur kan binne drie maande landwye wateronderbrekings veroorsaak. Hy vra vir private inisiatiewe […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# President Cyril Ramaphosa sê die regering is vasbeslote om munisipaliteite se vermoë te herstel om betroubare dienste te lewer en burgerregte te handhaaf. Ramaphosa het in Rustenburg, Noordwes, gepraat en die watertekorte onaanvaarbaar genoem en swak bestuur, finansiële wanbestuur en korrupsie veroordeel. Ramaphosa het beklemtoon dit is noodsaaklik dat munisipaliteite hul fondse doeltreffend moet […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The North Korean government is increasingly implementing the death penalty, including for people caught watching and sharing foreign films and TV dramas. The dictatorship is also subjecting its people to more forced labour while further restricting their freedoms. The UN Human Rights Office found that the North Korean state had tightened control over “all […]