Amerika voer nuwe vlaag aanvalle teen Iran uit
# Amerika se weermag het gisteraand ʼn nuwe vlaag aanvalle teen Iran uitgevoer en tientalle teikens op verskeie terreine getref. Amerika se Sentrale Bevel sê die weermag het Iranse lugafweerstelsels, radarstasies aan die kus en missiel- en hommeltuig-persele getref. Teheran het gisteroggend Amerikaanse fasiliteite in state reg oor die Golf aangeval nadat Amerika Saterdagaand sowat […]