# Explosions and gunfire were heard at the airport in Niger’s capital of Niamey. A witness told AFP the gunfire, which lasted for two hours, came from the entrance at the Diori Hamani international airport. Niger has been fighting an Islamist insurgency for a decade and in January suspected jihadists launched an attack on the […]
# Georganiseerde arbeid sê migrante moet nie blameer word vir Suid-Afrika se ekonomiese probleme nie. Die sektor glo werkloosheid en armoede word veroorsaak deur ekonomiese mislukkings, korrupsie en swak regering. Vakbondfederasies waarsku toenemende anti-migrantesentiment verdeel werkers en mag nie tot geweld of vergeldingsaanvalle lei nie. Die algemene sekretaris van die vakbondfederasie Saftu, Zwelinzima Vavi, het […]
# Die SA Suikerrietkewekers het ‘n ooreenkoms tussen die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en die Vision-konsortium verwelkom om die sakeredding van Tongaat Hulett te befonds. Die ooreenkoms bied korttermynfinansiering en trek die likwidasie-aansoek terug, wat die maatskappy toelaat om voort te gaan met bedrywighede terwyl ‘n reddingsplan geïmplementeer word. Die voorsitter van die organisasie, Higgins Mdluli, sê Tongaat […]
# Die Regering van die Wes-Kaap het meer as 15-miljoen-rand belê in ondersteuningsingrypings vir die Knysna Munisipaliteit, wat daarop gemik is om dienslewering te verbeter. Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die befondsing word gebruik om sleuteldienste, insluitend watervoorsiening, afvalbestuur en padinfrastruktuur, te versterk. Volgens Bredell het uitdagings in munisipale […]
# Die Onderwysdepartement van die Wes-Kaap het ‘n graad tien-leerder geskors na die dood van ‘n medeleerder by die Bellville-Suid Hoërskool in Kaapstad. Die leerder is verlede week in die hospitaal dood nadat hy na bewering in ‘n klaskamer aangerand is na ‘n poging tot selfoondiefstal. Bronagh Hammond van die departement sê dissiplinêre stappe sal […]
# Die Stad Johannesburg bied ‘n tien-persent korting aan eiendomseienaars wat van volgende maand af, as deel van sy 2026/2027-begroting, hul munisipale tariewe vooruit betaal. Kwalifiserende inwoners wat hul jaarlikse tariewe vooruit betaal voor die begin van die finansiële jaar, sal voordeel trek uit die afslag, terwyl ‘n tariefverhoging van 3,6-persent in werking tree. Die […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het tydens ‘n hoë-impak operasie, ‘n onwettige onderneming in die middestad ontdek wat voedsel wat verval het, heretiketteer, en ook vermoedelik met gesteelde munisipale kabels handel dryf. Daar word beweer vervaldatums op voedselverpakking word met chemiese stowwe verwyder en met vervalste etikette vervang. Woordvoerder van JMPD, Xolani Fihla sê geen arrestasies […]
# Sokker: Vanaand se Groep A Wêreldbeker-wedstryd tussen Suid-Afrika en die Tsjeggiese Republiek is ‘n beslissende ontmoeting nadat beide spanne hul eerste wedstryde verloor het. Bafana Bafana het met 2-0 teen Mexiko in die openingswedstryd verloor, terwyl die Tsjegge met 2-1 teen Suid-Korea verloor het. Suid-Afrika hoop om vir die eerste keer ooit verder as […]
# Rugby: Die voormalige Springbok- en Bulle-slot, Victor Matfield glo die Pretoriase span kan Vrydagaand die Verenigde Rugbykampioenskap-titel inpalm as hulle die regte soort spel speel. Die Bulle pak Leinster in Dublin nadat hulle drie eindstryde verloor het wat hulle die afgelope vier jaar gehaal het. Die gashere sal staatmaak op tuisveldvoordeel en ‘n byna […]