# Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu het op pad na die Verenigde State leiers veroordeel wat ‘n Palestynse staat erken. Hy gaan Withuis-gesprekke voer en ‘n toespraak lewer by die VN se Algemene Vergadering. Sy opmerkings volg drie dae nadat Frankryk ‘n spesiale beraad ten tye van die Algemene Vergadering gelei het, waar talle […]
# Rugby: Die senter, Ruhan Nel, sal die Stormers aanvoer in hulle openingswedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap môre teen Leinster in Kaapstad. Die ervare Dan du Plessis sluit by hom aan op senter, met Leolin Zas en Seabelo Senatla as vleuels en Wandisile Simelane op heelagter. Jurie Matthee en Stefan Ungerer is die skakelpaar met […]
# Rugby: Die Haaie hoop Saterdag in hulle wedstryd teen die Glasgow Warriors hul Verenigde Rugbykampioenskapsveldtog op die regte noot af te skop. Die hoofafrigter, John Plumtree sê die voorry het nog nooit saamgespeel nie, en ook nie die slotte en die skakelpaar nie. Vincent Tshituka is kaptein van die span met ‘n kombinaise van […]
# Die voormalige DA-parlementslid Renaldo Gouws het byna ‘n jaar na hy oor ‘n rassisme-skandaal uit die party geskop is, amptelik by die Vryheidsfront Plus aangesluit. Die DA het hom in September 2024 geskors nadat ‘n video te voorskyn gekom het waar hy rassistiese uitsprake maak. Gouws het later ‘n openbare verskoning uitgereik. Die VF […]
# Rugby: Argentinië se kanse om vir ‘n verrassing in die Rugbykampioenskap te sorg, soos wat hulle in 2015 in Durban vermag het, het ‘n hupstoot gekry. Losskakel, Tomas Albornoz, het by die groep aangesluit en sal waarskynlik in die beginvyftiental wees in Durban vir die wedstryd teen die Bokke. Albanoz is ‘n groot rede […]
# Die Suid-Afrikaanse Mansraad vra die regering om in die lig van September as Selfdoodvoorkomingsmaand pogings te verskerp om uitdagings van geestesgesondheid en selfmoord te verhoed. Dit volg na die tragiese dood van ‘n 21-jarige man van Durban. Die raad sê toenemende werkloosheid, armoede, die misbruik van gewoontevormende middels en druk deur die samelewing verhoog […]
# Tennis: Jannik Sinner has been making changes to his game ahead of his first appearance since losing the US Open final to Carlos Alcaraz. The Italian failed to defend his title in New York this month after Alcaraz him in four sets and snatched back the world number one ranking. The four-time Grand Slam […]
# The UK’s Health secretary, Wes Streeting says there is “no evidence” for Donald Trump’s claim that there is a link between taking paracetamol and autism. In his response to Trump’s claim Streeting told ITV there is no link between taking paracetamol in pregnancy and autism in the child. He referred to a major study […]
# Tennis: Die kwalifiseerder Alejandro Tabilo van Chilé het twee wedstrydpunte teen die eerste gekeurde Lorenzo Musetti afgeweer om ‘n spannende eindstryd in die Chengdu Ope te wen. Tabilo het sy eerste ATP-toertitel vanjaar en die derde in sy loopbaan gewen met ‘n oorwinning van 6-3, 2-6, 7-6 in die suidweste van China. In die […]