# Gholf: Rory McIlroy sê om teen Bryson DeChambeau in ‘n Ryderbeker-wraakstryd te speel, sal “wonderlik” wees. Dit volg nadat hulle woordestryd vandeesweek in felheid toegeneem het. McIlroy is egter meer besorg dat Europa in Amerika moet wen. Die woordestryd met DeChambeau het by die Meesters-toernooi begin, waar die tweemalige Meesterskampioen belowe het hy sal […]
# Tennis: Die topgekeurde Jannik Sinner van Italië het Marin Cilic van Kroasië 6-2, 6-2 verslaan en deurgedring na die tweede ronde van die Chinese Ope in Beijing. Die Fransman Alexandre Muller het ‘n opskudding veroorsaak deur die vyfde gekeurde Karen Khachanov van Rusland in drie opwindende stelle met 4-6, 7-6, 6-4 verslaan. In ander […]
# Rugby: Die vyfde weergawe van die Verenigde Rugbykampioenskap skop vandag af met die vier Suid-Afrikaanse franchises wat sonder hulle Springbokheelagters moet klaarkom. Die Stormers en die Bulle begin hulle veldtogte met tuiswedstryde in Kaapstad en Pretoria, terwyl die Haaie in Skotland is en die Leeus is in Wallis. Vanaand om 7nm speel die Stormers […]
# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het bevestig dat alle maatskaplike toelae van die Oktober 2025 betalingsiklus met tien-rand verhoog sal word. Dit volg na die minister van Finansies, Enoch Godongwana se aankondinging tydens die begroting vroeër vanjaar. Ouderdoms-, gestremdheids-, Versorgings – en Oorlogsveteranetoelaes sal almal geringe verhogings ontvang. ‘n Woordvoerder van SASSA, Andile Tshona, sê […]
# Rugby: Die kaptein van Engeland, Zoe Aldcroft, glo dit het tyd geword vir haar span om meer as ‘n dekade se terugslae agter te laat in Saterdag se eindstryd van die Vroue Wêreldbeker teen Kanada. Die Rose is al lankal die oorheersende mag in vrouerugby, met die oorwinning oor Frankryk in die halfeindstryd, wat […]
# The White House has told its agencies to prepare for mass firings if Congress does not avert a government shutdown next week. In a memo obtained by US media, the Office of Budget and Management warned of permanent firings specifically for federal programmes, projects and activities that have no alternative funding sources and are […]
# More than one-thousand children have fallen ill from free school lunches in Indonesia this week. It is the latest in a string of mass food poisoning events linked to President Prabowo Subianto’s multi-billion-dollar nutritious meals programme. Authorities are now asking for the programme to be suspended due to health concerns. Last week 800 students […]
# Die Palestynse leier Mahmud Abbas het enige toekomstige rol vir Hamas verwerp en anti-Semitisme veroordeel. Hy het ‘n beroep gedoen vir algehele wêreldwye steun vir ‘n Palestynse staat te midde van Israel se dreigemente oor besetting. Enkele dae nadat Frankryk ‘n spesiale beraad gelei het waar verskeie Westerse moondhede ‘n Palestynse staat erken het, […]
# Die voormalige president, Nicolas Sarkozy sal Frankryk se eerste na-oorlogse leier word om tronk toe te gaan, nadat ‘n hof hom tot vyf jaar tronkstraf gevonnis het oor ‘n skema waarin die oorlede Libiese diktator Moammar Kadhafi, Sarkozy se presidensiële verkiesing in 2007 befonds het. Die hof het hom skuldig bevind op aanklagte van […]