# Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, die Blou Ekonomie en Volhoubare Omgewing, Moses Vilakati, sê El Niño is meer as ‘n weer-verskynsel en raak landbou, waterbronne, voedselsekerheid en ekonomieë. Hy het lidlande aangemoedig om vroeë waarskuwings te omskep in vroeë optrede met droogtebestande gewasse, waterbesparing, voedselreserwe-beveiliging en voldoende beskikbare veevoer. Vilakati vra owerhede om gewasse, vee, waterbronne en voedselvoorrade te beskerm deur vroegtydige voorbereiding vir moontlike droogte:
AU-kommissaris vir Landbou bepleit vroeë optrede teen El Niño [KLANK]
ENG-VilakatiOnElNino