Skip to content

Arbeidsminister waarsku oor handelsrisiko’s namate SA se AGOA-status meer onseker word [KLANK]

# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, waarsku dat onsekerheid oor Suid-Afrika se voortgesette toegang tot die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika duisende werksgeleenthede bedreig. Sy het in haar begrotingstoespraak in die Parlement gesê die verlies van voorkeurhandelstoegang tot die Amerikaanse mark sal sleutelbedrywe soos motorvervaardiging, staal, tekstiele en landbou ernstig raak, met baie van hierdie sektore wat jongmense, vroue en landelike werkers in diens neem:

ENG MethOnUncertainty