Skip to content

Amptenare eis waaksaamheid nadat kommandowurm-uitbreking in die Vrystaat vererger [KLANK]

# Die Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake in die Vrystaat doen ‘n beroep vir waaksaamheid namate die Afrika-kommandowurm-uitbreking vererger. Meer as 70 gevalle is in Xhariep, Lejweleputswa en die Mangaung Metro aangeteken, met nuwe uitbrekings in Bultfontein, Hoopstad en Brandfort. Moliehi Moeng van die departement sê die owerhede versprei tans chemikalieë en spuite aan boere wat geraak is:

 

ENG MoengOnReporting