Skip to content

Airlink skenk passasierstraler aan Gautengse skool vir lugvaart-opleiding [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oorhandig vandag amptelik ‘n uitgediende Embraer 135-passasiersvliegtuig aan die Rhodesfield Ingenieurswese-skool vir Lugvaartspesialisering in Kemptonpark. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die vliegtuig, wat deur Airlink geskenk is, sal vir opleiding gebruik word vir leerders wat lugvaartstudies wil volg:

ENG-MabonaOnJet