Skip to content

Afrika se eerste groen waterstofspitsberaad begin vandag [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa is vandag die hoofspreker by die eerste Afrika Groenwaterstofspitsberaad in Kaapstad. Die tema van die beraad is die ontsluiting van Afrika se groen waterstofpotensiaal vir volhoubare groei. Die besprekings handel oor markstrategie, beleggingsgeleenthede, die toepassing van tegnologie en Afrika se plek in die wêreld se groen waterstof waardeketting. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê energiehervorming is noodsaaklik om werksgeleenthede, industrialisasie en groen ekonomieë te ontsluit:

ENG-RamkgopaOnSummit