Skip to content

Afrika-geloofsleiers doen beroep op Gates-stigting om omgewingskade van nywerheidslandbou aan te spreek [KLANK]

# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut gaan ‘n ope brief aan die Bill Gates-stigting skryf. Die brief, wat onderskryf word deur meer as 600 Afrika-geloofsleiers, vra vergoeding vir die skade wat aangerig is deur die nywerheidslandboumodelle wat die stigting reg oor Afrika bevorder en befonds. ‘n Gemeenskapsaktivis, Wiedaad Davids, sê die brief dring ook daarop aan dat die stigting die omgewings-, maatskaplike en ekonomiese skade wat met nywerheidslandbou verband hou, erken en aanspreek:

ENG DavidsOnGatesFoundation