# Die topkunstenaar van Afrika-fusion en wêreldklanke, Romeo Mputu, het in Suid-Afrika aangekom. Mputu is in die Demokratiese Republiek die Kongo gebore, maar het in Suid-Afrika grootgeword en woon nou in Amerika. Sy besoek val saam met die langverwagte uitreiking van sy jongste enkelsnit, Love on Distance. Die platemaatskappy Much Better BMK INC se woordvoerder, Patience Edward, sê Mputu se besoek sal eksklusiewe privaat optredes insluit, wat ‘n intieme ervaring sal wees met een van Afrika se mees dinamiese musikale uitvoerprodukte:
Afrika-fushion kunstenaar Romeo Mputu in SA vir eksklusiewe vertonings
ENG PatienceonRomeoMputu