Skip to content

Afrika aangemoedig om wêreldmoondheid in vervaardiging te word [KLANK]

# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika wil sy vervaardigingsektor laat groei om werk te skep en die ekonomie te versterk. Steenhuisen het tydens die opening van die 2026 Vervaardigingsindaba in Johannesburg gesê Afrika moet verby die uitvoer van grondstowwe beweeg en eerder meer waardetoegevoegde goedere produseer. Hy het bygevoeg sterker plaaslike vervaardiging en belegging is die sleutel om die vasteland as globale vervaardigingsentrum te vestig:

ENG SteenhuisenOnManufacturing