Skip to content

AfriForum vra duidelikheid oor diplomatieke status van uitleweringspogings vir Guptas [KLANK]

# AfriForum sê die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, moet duidelikheid verskaf rondom die huidige status van pogings om die Gupta-broers uit die Verenigde Arabiese Emirate te laat uitlewer. Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het verlede jaar verklaar hy sal ‘n nuwe aansoek indien vir die uitlewering van Rajesh en Atul Gupta, wat verdink word van betrokkenheid by staatskaping. Jacques Broodryk van AfriForum sê Mothibi moet aandui wat die uitleweringsproses belemmer:

AFR BroodrykOnAccountability