Skip to content

AfriForum verwelkom VSA se bevinding dat plaasmoorde nie gewone misdade is nie [KLANK]

# AfriForum doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om sterk standpunt in te neem oor plaasmoorde. Dit volg na ‘n verslag deur die Amerikaanse regering wat sê plaasmoorde in Suid-Afrika is nie gewone misdaad nie. Die verslag kritiseer politici vir hulle stilte. Jacques Broodryk van AfriForum het Ramaphosa versoek om die kreet ‘Kill the Boer’ in die openbaar te veroordeel en om plaasmoorde te prioritiseer om plattelandse gemeenskappe te beskerm, en om wet en orde te herstel:

AFR BroodrykOnConfirmation