# AfriForum vra vir die opskorting van die omgewingsgoedkeuringsproses vir ‘n voorgestelde steenkoolmyn naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin in Mpumalanga. Die burgerregte-organisasie beskuldig die Departement van Minerale en Petroleumbronne en die omgewingskonsultant Kimopax daarvan, dat hulle in die geheim belangrike dokumente hersien en geregistreerde belanghebbendes van ‘n openbare vergadering uitgesluit het. Lambert de Klerk van AfriForum waarsku dat die proses omgewingswette skend en ‘n gevaarlike presedent skep:
AfriForum veroordeel geheime veranderinge aan steenkoolmynaansoek naby Krugerwildtuin [KLANK]
AFR LambertOnChanges