Skip to content

AfriForum-oudit toon slegs 22% van stortingsterreine in SA voldoen aan basiese standaarde [KLANK]

# AfriForum sê slegs een uit elke vyf stortingsterreine in Suid-Afrika voldoen aan die basiese veiligheid- en omgewingstandaarde. Die organisasie se jongste oudit toon 131 uit 169 stortingsterreine wat nagegaan is, het nie daarin geslaag om gemeenskappe en die omgewing te beskerm nie. Gauteng en die Wes-Kaap het die beste gevaar, terwyl die Noord-Kaap die minste voldoening getoon het met net 13-persent. Marais de Vaal van AfriForum sê algemene probleme sluit in brande, onveilige herwinning en swak afvalbestuur:

AFR VaalOorVullis