Skip to content

AfriForum kritiseer regering se stilswye oor landelike geweld ná tien plaasaanvalle in Mei [KLANK]

# AfriForum sê die regering swyg steeds oor landelike geweld, al is daar tien plaasaanvalle in Mei aangemeld. Die organisasie sê ook die aanvalle was uiters gewelddadig, met slagoffers wat aangerand, vasgebind en in sekere gevalle geskiet is, insluitend plaaswerkers in Limpopo. Ander voorvalle is in Delmas in Mpumalanga, Stellenbosch in die Wes-Kaap, en De Wildt in Noordwes aangemeld. Jacques Broodryk van AfriForum sê landelike gemeenskappe word steeds ernstig bedreig:

AFR BroodrykOnMayFarmAttacks