Skip to content

AfriForum eis nasionale ondersoek na rol van polisie in veediefstal [KLANK]

# Die burgerregtegroep AfriForum vra ‘n nasionale ondersoek na die polisie se betrokkenheid by veediefstal. Dit volg ná die inhegtenisneming van Konstabel Siyabonga Cindi van die veediefstaleenheid op Standerton, wat beskuldig word van die diefstal van beeste ter waarde van 450-duisend-rand. AfriForum het vorige veroordelings en inhegtenisnemings aangehaal van polisiebeamptes wat met veediefstal verbind word. Jacques Broodryk van AfriForum waarsku polisie-medepligtigheid ondermyn boere se oorlewing en openbare vertroue en dring aan op dringende, deursigtige optrede om korrupsie uit te roei:

AFR-BroodrkOnStockTheft