Skip to content

AfriForum bekommerd oor omvang van veediefstal in die land [KLANK]

# AfriForum het kommer uitgespreek oor die omvang van veediefstal in die land. Volgens die polisie se statistiek is daar in die 2024/2025-boekjaar meer as 53-duisend-600 beeste gesteel. Verlede week is ʼn 34-jarige polisieman, wat deel is van die SAPD se veediefstaleenheid, in Standerton, Mpumalanga, gearresteer omdat hy na bewering 450-duisend-rand se beeste gesteel het. AfriForum se woordvoerder, Hennie Bekker, sê die publiek se vertroue in die polisie en sy veediefstaleenheid is ondermyn:

AFR BekkerOnTheft