Skip to content

Adjunkminister van Elektrisiteit en Energie vra groot geboue om te registreer vir energieprestasiesertifikate [KLANK]

# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het eienaars van groot openbare en privaat geboue versoek om teen 7 Desember vir energieprestasiesertifikate te registreer. Die sertifikate dui ‘n gebou se energie-doeltreffendheid aan en help om koste en kweekhuisgasuitstralings te verminder. Bykans agt-duisend geboue is sedert 2020 geregistreer, met Gauteng wat die meeste geregistreer het en die Noord-Kaap die minste. Graham-Maré waarsku die sperdatum sal nie verleng word nie, en nie-nakoming sal nie geduld word nie:

AFR SamanthaOnRegistration