# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, sal vandag die Een Miljoen Bome-veldtog onder die tema My Boom, My Suurstof by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine bekendstel. Die departement se woordvoerder, Peter Mbelengwa, sê die veldtog is daarop gemik om Suid-Afrikaners van alle vlakke van die samelewing te mobiliseer om bome te skenk. Hy sê Swarts sal die ambisieuse plan uiteensit om een-miljoen bome in een dag te plant:
Adjunkminister Swarts stel die Een Miljoen Bome-veldtog in Pretoria bekend [KLANK]
ENG PeteronTreesCampaign