# Die adjunkminister van Arbeid en Indiensneming, Judith Nemadzinga-Tshabalala, waarsku oor globale risiko’s as gevolg van dalende steun vir multilaterale arbeidsinstellings. Sy het tydens die 4de G20-werkgroepsvergadering in George in die Wes-Kaap gesê werksverliese by die Internasionale Arbeidsorganisasie verswak globale arbeidsbeskerming. Nemadzinga-Tshabalala is ook bekommerd oor die toenemende geopolitieke spanning en handelstariewe, veral vanaf die VSA, wat Suider-Afrika se belangrike nywerhede bedreig:
Adjunkminister Nemadzinga-Tshabalala sê Amerikaanse tariewe bedreig Suider-Afrikaanse nywerhede [KLANK]
ENG JudithOnTradeTensions