Skip to content

Adjunkminister John Steenhuisen skets strategie om vervaardiging te laat herleef [KLANK]

# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, John Steenhuisen, het die regering se strategie uiteengesit om die ekonomie te verbreed, ontkoling te verminder en die gebruik van digitale tegnologie uit te brei om mededingendheid te versterk, werk te skep en uitvoere te verhoog. Steenhuisen het tydens die Vervaardigingsindaba in Sandton, Johannesburg, gesê die plan fokus op groter beleggings, steun vir plaaslike vervaardiging, die benutting van nuwe tegnologie en die uitbreiding van handel in Afrika. Hy voeg by die sektor verskaf meer as 1,6-miljoen regstreekse werksgeleenthede:

AFR SteenhuisenOnStrategy