# ActionSA se president Herman Mashaba verwelkom die inhegtenisneming van die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso gister in Oos-Londen in die Oos-Kaap. Hy sê ActionSA is veral bly om te verneem hy gaan uiteindelik uit Suid-Afrika na Nigerië gedeporteer word aangesien hy onwelkom is in ‘n land waar hy die wette vertrap en mense met minagting behandel het:
ActionSA verwelkom inhegtenisneming en naderende deportasie van Timothy Omotoso [KLANK]
ENG HermanonOmotoso