# ActionSA sê Suid-Afrika se bemagtigingsagenda moet aanhou fokus op die behoeftes van Suid-Afrikaners en nie buitelandse burgers bevoordeel nie. Die party sê die Polokwane plaaslike munisipaliteit in Limpopo het die afgelope twee boekjare tenders ter waarde van ongeveer 200-miljoen-rand aan buitelandse ondernemings toegeken. Tshepo Magoma van ActionSA sê die doel van swart ekonomiese bemagtiging is om geskiedkundige ongeregtighede reg te stel en voorheen-benadeelde Suid-Afrikaanse burgers te bemagtig:
ActionSA sê SEB was nooit veronderstel om buitelandse burgers te bevoordeel nie [KLANK]
ENG TshepoonB-BBEE