# ActionSA sê die rioolkrisis in eThekwini in KwaZulu-Natal het vererger ondanks die feit dat die regering van nasionale eenheid en die regering van provinsiale eenheid al meer as ‘n jaar regeer. Die party het vandeesweek regstappe gedoen en beskuldig koalisievennote van die ANC in sleutel-regeringsrolle daarvan dat hulle nie opgetree het nie. ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê ná talle beloftes en begrotings oor die jare, hou die krisis steeds ‘n bedreiging in vir die openbare gesondheid en die omgewing:
ActionSA sê die eThekwini-rioolramp verdiep ondanks eenheidsregering [KLANK]
ENG BeaumontOnSewage