# ʼn ActionSA-lid van die Gautengse wetgewer, Emma More, lei vandag op Internasionale Mandela-dag partylede en aktiviste om Mandela-dag in Cosmo City te vier. Hulle gaan ʼn huishouding met ʼn kind aan die hoof se huis opknap. Die sewe sibbe wat onlangs hul ouers verloor het, het finansiële probleme. ActionSA sê hulle gaan die huis skoonmaak en verf, nuwe meubels koop en ʼn nuwe toilet bou. Mense word vandag aangemoedig om 67 minute van hul tyd te gebruik om hulle gemeenskappe te dien.
ActionSA in Gauteng gaan ’n huishouding met ’n kind as hoof help op Mandeladag