Skip to content

ActionSA eis openbaarmaking van Ithala-lenings aan politici en hulle kennisse [KLANK]

# ActionSA eis deursigtigheid van die KwaZulu-Natalse bank Ithala oor uitstaande lenings wat aan kliënte met politieke bande toegestaan is. Die party is bekommerd dat belastinggeld misbruik is om politici en hulle kennisse te bevoordeel, insluitend die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee op Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, en sy gesin. Alan Beesley van ActionSA sê Ithala is volgens berigte kommersieel en tegnies bankrot met uitstaande lenings van 2.2-miljard-rand: 

ENG BeesleyOnDisclosure