# ActionSA het diep kommer uitgespreek oor die regering se doelgerigte pogings om die hervestiging van die Taiwanese skakelkantoor van Pretoria na Johannesburg af te dwing. Matthew George van ActionSA sê die regering se optrede, aangevuur deur twyfelagtige motiewe, weerspieël ’n gedrag wat die beginsels van wedersydse respek en diplomatieke hoflikheid ondermyn – beginsels wat aan alle buitelandse verteenwoordigers betoon moet word:
ActionSA bekommerd oor regeringspogings om Taiwan se skakelkantoor te dwing om te hervestig [KLANK]
ENG MatthewonTaiwan