# Die Outomobiel-Assosiasie sê hy is bemoedig deur vroeë aanduidings van ’n beduidende verandering in padgebruikersgedrag gedurende die Paastyd. Voorlopige data dui op ’n noemenswaardige afname in ongelukke en sterftes, ondanks verkeersvolumes wat die hoogste vlak in vyf jaar bereik het. Die AA se woordvoerder, Eleanor Mavimbela, sê dit dui op ’n belowende stap vorentoe in die voortgesette nasionale poging om padveiligheid te verbeter:
AA bemoedig deur noemenswaardige verbetering in gedrag van padgebruikers [KLANK]
ENG EleanoronTravelPeriod