Skip to content

Professor Axel Weber prys Mboweni as vooraanstaande ekonoom [KLANK]

# Die voormalige president van die Deutsche Bundesbank wat tans verbonde is aan die Guthe Universiteit in Frankfurt, het die ontslape president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Tito Mboweni, as ‘n patriot en ekonoom geprys. Axel Weber het op die eerste Tito Mboweni-gedenklesing die rol geprys wat hy gespeel het in arbeidshervormings en die bevordering van ekonomiese beleid. Hy sê Mboweni was ‘n voorstander van integriteit, ekonomiese insluiting en internasionale samewerking:

ENG-WeberOnMboweni