Skip to content

Grensowerheid bestuur vertrek van 933 Mosambiekse inwoners [KLANK]

# Die Grensbestuurowerheid sê hy het die vertrek van 933 Mosambiekse inwoners deur die Lebombo-grenspos bestuur. Die groep sluit 38 minderjariges in wat verwerk is onder toesig van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê van dié wat teruggestuur is, kom 349 van die Lindela-aanhoudingsgerief as deel van die Departement van Binnelandse Sake se deportasieprogram, en 584 van Mosselbaai met die hulp van die Mosambiekse hoëkommissaris:

ENG MogotsiONDeparture