Skip to content

Ramaphosa waarsku wêreldwye skokke kan Suid-Afrika se herstel vertraag [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê globale konflikte en stygende oliepryse kan Suid-Afrika se ekonomiese herstel vertraag. Ramaphosa het in sy begrotingspos-toespraak vir die Presidensie in die Parlement gesê spanning in streke soos die Midde-Ooste het energie- en kunsmiskoste laat styg, wat inflasie en die lewenskoste kan beïnvloed. Hy het gewaarsku dat hierdie eksterne druk ook ekonomiese groei en werkskepping in die korttermyn kan beïnvloed:

 

ENG RamaphosaOnRecovery