Skip to content

Weerdiens waarsku oor nog oorstromings in die Wes- en Oos-Kaap [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor nog moontlike oorstromings in die Wes- en die Oos-Kaap nadat reën vir dele van dié provinsies voorspel is. Die weervoorspeller Samkelisiwe Thwala sê deurweekte grond en vol riviere verhoog die gevaar van plaaslike oorstromings, veral in laagliggende en kwesbare gebiede. Sy maan inwoners om waaksaam te bly, oorstroomde paaie en waterweë te vermy en aandag te gee aan weervoorspellings:

ENG ThwalaOnFlooding