# Die Europese Unie sê hy wil ʼn bestendige, voorspelbare en bemagtigende omgewing skep vir volhoubare groei in Suid-Afrika. Die EU hou vandeesweek ʼn nuwe soort beleggingsveldtog in Johannesburg, Kaapstad en Durban. Dit is gemik op die beskikbaarmaking van kapitaal volgens die 2025 EU-SA skoon handels- en beleggingsvennootskap om die land se Billike Energie-oordrag te ondersteun. Die EU-ambassadeur in Suid-Afrika, Sandra Kramer, sê 200 maatskappye en tien finansiële instellings neem aan die veldtog deel:
EU ondersteun beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika, veral in sektor vir billike energie-oordrag [KLANK]
ENG KramerOnInvestments