# Die minister vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, moedig jong vroue en meisies aan om waaksaam te bly en die nodige voorsorgmaatreëls te tref wanneer hulle e-taxiplatforms gebruik. Daar is toenemende kommer oor pendelveiligheid en geslagsgeweld. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê vervoeroperateurs, tegnologieplatforms, wetstoepassingsagentskappe en gemeenskappe moet almal ‘n rol speel in die skep van veiliger omgewings vir vroue en meisies, insluitend persone met gestremdhede:
Minister Chikunga moedig vroue aan om voorsorgmaatreëls te tref wanneer hulle e-taxis gebruik [KLANK]
ENG SelalaONE-Hailing