# Die GOOD-party vra ‘n dringende openbare verduideliking vanaf die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing oor die agteruitgang van die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine in Kaapstad. Dit volg nadat ‘n omgewingsbewuste en langtermyn bydraer tot Kirstenbosch, James Deacon, gesê het die tuine begin vervalle lyk. Die party se voorsitter, Matthew Cook, sê Deacon se weergawe skets ‘n verwoestende prentjie van ingewortelde verwaarlosing:
GOOD-party vra dringende openbare verduideliking oor agteruitgang van Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine [KLANK]
ENG CookONKirstenbosch